Pr Ruan Horn


The Christian pilgrim is not left to walk in darkness. Jesus leads the way. Those who follow Him walk in the sunshine of His presence. The path the pilgrim treads is clear and well-defined. Christ's righteousness goes before him - the righteousness that makes possible the good works characterizing the life of every true Christian. God is his reward. He walks in the light as Christ is in the light Ashe travels onward in the Christian journey he combines faith with earnest endeavour to win others to accompany him.

Constantly He reflects this light to others in words of encouragement and deeds of self-denial. He bears the sign of obedience to God's law which distinguishes him from those who are not following the pathway that leads to life eternal... (RC 235.2)

I pray that our camp meeting will be a blessing to all of us. May we become more receptive to His powerful presence that will enable us to walk the talk?

Ps Ruan Horn

-----

Die Christen pelgrim hoef nie in duisternis te wandel nie, want steeds lei Jesus die weg. Diegene wat Hom volg, wandel in die  sonksyn van Sy teenwoordigheid. Die pad wat die pelgrim bewandel is duidelik en goed begrensd. Christus se geregtigheid gaan horn voor -  hierdie geregtigheid wek goeie dade en is kenmerkend van die lewe van elke ware Christen. God is sy loon. Hy wandel in die lig soos Christus in die lig is. Soos hy voortgaan op sy Christelike reis word geloof kombineer met ernstige pogings om andere deel van die reisgeselsKap te maaK.

Konstant word die lig van Christus se teenwoordigheid ontvang en konstant word hierdie lig aan andere weerkaats in woorde van bemoediging en dade van self-verloening. Hy dra die tekens van gehoorsaamheid aan God se wet wat horn onderskei van diegene wat nie volg op die weg na die ewige lewe nie.

Ek bid dat ons Kampvergadering tot ryke s n van almal sal strek. Mag ons meer ontvanklik word vir die magtige teenwoordigheid van Hom wat ons in staat stet om die dade te doen wat inderdaad andere sal trek.

Lr Ruan Horn